Montagu Love

Montagu Love
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1877-03-15)15 Maart 1877
Sterfte 17 Mei 1943 (op 66)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Montagu Love (15 Maart 1877 – 17 Mei 1943) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Damsel in Distress (1937), The Adventures of Robin Hood (1938), Gunga Din (1939), en The Sea Hawk (1940).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy